Tuis Bladsye

Profiel

PROFIEL BGR De Villiers Ingelyf is geleë in die Paarl waar ons reeds die afgelope 28 jaar besigheid doen en het sy ontstaan gehad uit De Villiers & Kie. Die firma is ‘n sterk middelslag firma wat poog om die leemte te vul tussen die groot internasionale firmas en die kleiner enkelpraktisyns in die Wes-Kaap. …

Profiel Read More »

Tuis

ERVAAR DIE VERSKIL BGR Ouditeure (BGR) is 'n assosiasie van ses Wes-Kaapse firmas wat hul kragte en hulpbronne saamgesnoer het om 'n groter infrastuktuur daar te stel om hulle kliënte met verdere kundigheid van hoogstaande gehalte teen 'n mededingende tariefstruktuur te bedien. BELANGRIKE DATUMS U belasting sperdatums vir Oktober 2019 7 Oktober - Maandelikse LBS-indiening …

Tuis Read More »