DIREKTEURE

Niel de Villiers

Niel het in 1990 aan die Hoërskool Paarl Gimnasium matrikuleer. Hy het sy B Rek en B Rek (Hons) grade aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi waarna hy sy klerkskap by Strydom De Villiers Broodryk (nou BGR De Villiers Ing) in 2001 voltooi het. Tydens sy klerkskap het hy sy kwalifiserende eksamen geslaag en as geoktrooieerde rekenmeester gekwalifiseer. Hy het na voltooiing van sy klerkskap as ouditbetuurder by die firma aangebly en is later as direkteur aangestel.

Niel is getroud met Marelie en het drie seuns, Danny, Henri and Charl.

Gideoni Breet

Gideoni het in 1995 aan die Huguenote Hoërskool (Wellington) matrikuleer en het haar B Compt en B Compt (Hons) grade aan die Universiteit van Suid-Afrika verwerf. Sy het haar klerkskap 2003 by BGR De Villiers Broodryk voltooi waarna sy as ouditbestuurder van die firma aangebly het en is in 2006 as direkteur van BGR De Villiers Bestuursdienste aangestel.

Gideoni is met Johan getroud en het drie kinders, Dehan, Dawie-Louw en Jana.

Chris Botha

Chris het in 1998 aan die Hoër Jongenskool Paarl matrikuleer. Hy het sy B Rek graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf waarna hy sy BCompt (Hons) graad aan die Universiteit van Suid-Afrika in voltooi het. Sy klerkskap het hy in 2005 by BGR De Villiers Broodryk voltooi. Tydens sy klerkskap, het hy sy kwalifiserende eksamen geslaag en as geoktrooieerde rekenmeester gekwalifiseer. Hy is in 2007 as direkteur aangestel.

Chris is met Jackie getroud en het drie kinders, Christiaan, Migael en Monique.

BESTUUR

Derick Jonker

Ouditbestuurder

Adéle Badenhorst 

Ouditbestuurder

OUDIT

Leslene Wiseman

Junior Ouditbestuurder

Suené Claassen

SAICA Leerlingrekenmeester

Daniël Cllié 

SAICA Leerlingrekenmeester

Annel Smith

SAICA Leerlingrekenmeester

Magan Hanekom

SAICA Leerlingrekenmeester

Juan van Niekerk

SAICA Leerlingrekenmeester

Piero Passerini

SAICA Leerlingrekenmeester

Roxanne de Kock

SAICA Leerlingrekenmeester

Monique van Niekerk

SAICA Leerlingrekenmeester

Marlene Botes

SAICA Leerlingrekenmeester

Karlien Nell

SAICA Leerlingrekenmeester

Franscois du Toit

SAICA Leerlingrekenmeester

Leandri Oberholzer

SAICA Leerlingrekenmeester

REKENINGKUNDE

René Strauss

Rekenmeester

Carmen Perold

Rekenmeester

Marcelle Blom

SAIPA Leerlingrekenmeester

Suné von Gericke 

SAIPA Leerlingrekenmeester

Kayla van Schoor

SAIPA Leerlingrekenmeester

Karla Winterbach 

SAIPA Leerlingrekenmeester

SPESIALISDIENSTE EN ADMINISTRASIE

Mariska van der Merwe

Debiteure Bestuurder

Marelise van der Merwe

MH en Kantoorbestuurder

Elize Fourie

Belastingadministrateurder

Sunette Opperman

Salaris Administrasie Bestuurder

Juliana Swart

Persoonlike Assistent vir

Niel de Villiers en Chris Botha

Blanche Matthews

Ontvangsdame