Merkwaardige, uitsonderlike kuns verfraai nie net ons mure nie,
-dit is in alles wat ons aanraak.

Merkwaardige, uitsonderlike kuns verfraai nie net ons mure nie,
-dit is in alles wat ons aanraak.

Merkwaardige, uitsonderlike kuns
verfraai nie net ons mure nie,
- dit is in alles wat ons aanraak.

So uniek soos elke kunsvorm, so is ons benadering tot ons kliënte se individuele behoeftes
- ervaar die verskil.
previous arrow
previous arrow
next arrow
next arrow
Slider

ERVAAR DIE VERSKIL

BGR Ouditeure (BGR) is ‘n assosiasie van ses Wes-Kaapse firmas wat hul kragte en hulpbronne saamgesnoer het om ‘n groter infrastuktuur daar te stel om hulle kliënte met verdere kundigheid van hoogstaande gehalte teen ‘n mededingende tariefstruktuur te bedien.

PROFIEL

BGR De Villiers

BGR De Villiers Ingelyf is geleë in die Paarl waar ons reeds die afgelope 28 jaar besigheid doen en het sy ontstaan gehad uit De Villiers & Kie. Die firma is ‘n sterk middelslag firma wat poog om die leemte te vul tussen die groot internasionale firmas en die kleiner enkelpraktisyns in die Wes-Kaap.

Ons Mense

​Ontmoet die mense wat dit alles laat gebeur. Ons personeel speel ‘n baie belangrike rol in ons werk; ons bevorder ‘n bemoedigende en aangename werksomgewing, gebaseer op deursigtige kommunikasie en wedersydse respek.​

KONTAK ONS

BGR De Villiers Ingelyf

Telefoon: (021) 872 3000
Faks: (021) 872 9927
E-pos: info@bgrpaarl.co.za